Keet Prokureurs is
geleë in Potchefstroom, sentraal van Gauteng,
Vrystaat en ander Noordwes Provinsies.
Ons bied
'n wye verskeidenheid van die reg, bestuur en
arbeids dienste en oorskry die
behoeftes en verwagtinge van kliënte in 'n
vinnig veranderende sosio-politieke, ekonomiese
en wetlike omgewing.
Die firma bestaan uit
verskeie gespesialiseerde departemente en ons
professionele personeel is verbind tot die beste moontlike resultate vir ons kliënte.
Ons
het ook toegang tot 'n omvattende netwerk van
kundiges en professionele mense, insluitend
advokate. Ons glo in 'n persoonlike diens en
professionele advies in alle fasette van die wet. |